Shane Black

Shane Black
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Desember 1961 (1961-12-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, akteur, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shane Black (gebore 16 Desember 1961) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Predator (1987), Kiss Kiss Bang Bang (2005), Iron Man 3 (2013), en The Nice Guys (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy